JOIN OUR MAILING LIST
Testimonials

:
Goeie more ek wil vanoggend se hierdie produkte van jul werk regtig. My man is erg n diabeet en van hy saam my die collagen drink is sy suiker so mooi. Ek is regtig beindruk met die goedtjies wat ons gekoop het. baie dankie. groete Gina


:
Ek kan nie genoeg dankie sê vir Tulsi nie. Amper 3 maande vandat ek Eltroxin,Diacare, Metformin, Lansoloc, Zolnox, Trepilene, Lomanor, Pearinda gelos het. Voel fantasties! Moet nog net werk aan slaap...spanning te veel.


F:

Kleinseun swam agter ore gekry, Moes kortisoon salf gebruik. Besluit om dit nie te gebruik spuit wound spray aan vir 3 dae 3 Keer n dag. Geen swam en nog nie weer teruggekom. Volgens Dr moes ek vir 2 weke die kortisoon salt gebruik om seker te maak dit kom nie terug nie.




Yolanda Nel:

Pierre baie dankie vir jou wonderlike produkte veral die colostrum balm en anti-oksidant. Ek kry ekseem om my oë van velprodukte en glo my ek het al baie geld op baie bekende produkte spandeer wat elkeen net die ekseem vererger het. Ek het Februarie hierdie jaar jou colostrum balm en anti-oksidant begin gebruik en nie net het my vel heeltemal verbeter nie, my ekseem is iets van die verlede. Ek het permanente rooi strepe langs die kant van my oë gehad soos my oë heeldag en nag getraan het en dis WEG en my plooie om my oë lyk ook baie sagter en verseker minder. My dogter is 17 en na baie oorreeding het ek haar gekry om die produkte te probeer en glo my 'n 17 jarige dogter kan baie kritiek lewer, veral my liewe kindjie maar sy het niks gehad om te sê behalwe, mamma ek wil nooit sonder hierdie produkte wees nie... al my puisies is weg en ja van Februarie tot nou is hulle nog steeds weg. So ja Pierre jy het voorwaar iets reggekry en ek en my dogter kan nie wag vir jou nuwe verbeterde produk nie alhoewel ek nie kan verstaan hoe jy nog daarop kan verbeter nie, want vir ons is dit reeds perfek. Baie dankie.




Madelein:

Tulsi is regtig baie goed, my man is al vir jare aan en af op ritalin hy haat om dit te drink het baie newe effekte, maar wanneer hy dit nie gebruik kan ek nie met hom huishou nie hy kom nie tot rus nie kan nie lank op iets konsentreer nie, ons sal binne minute op tv deur omtrent al die kanale spring want hy kan nie sit en net een ding kyk nie???? en dit is net een ding ek voel partymaal of ek dit gaan verloor, jy kan nie lank met hom in gesprek nie dan sien jy sommer daar gaan sy kop en is hy lankal alweer op n ander plek, dan is daar die ander kant hy kan in n vinger klap weer so draai dat hy net niks inneem nie en slaperig is dit moeilik om vir iemand dit te beskryf maar ja so is hy nou al baie jare aan en af op ritalin wat regtig help maar hy wil dit nie drink nie. Nou omtrent n maand is hy op tulsi en daar is n groot verandering by hom, gister toe my dogter kuier begin hy vertel van wat tulsi vir hom doen my mond het oop gehang hy het my nog nie eers vertel nie, so ek glo vas daar is iets in tulsi wat regtig help en ek is so dankbaar.






Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address:





Back Back to top